Die Bosman-verhaal word steeds geskryf. Wanneer daar met mense gewerk word, is alles nie altyd perfek nie en uitdagings ontstaan van tyd tot tyd. Hierdie uitdagings verskaf egter geleenthede om beter oplossings te vind en Bosman Boerdery streef voortdurend daarna om ʼn omgewings- en sosiaalverantwoordelike produsent van uitstekende stokkies te wees by Bosman Adama asook Bosman Family Vineyards. Vir hul pogings het hulle die volgende toekennings ontvang:

JaarToekenning en Ontvanger
2016Ethical Company of the Year – Winner (Drinks Business Green Awards)
2015IWC Trophy Award (Fairtrade) – Bosman Family Vineyards
2015Ethical Company of the Year – Runner up (Drinks Business Green Awards)
2013Social Development Worker of the Year – Klaas Morkel
2012IWC Trophy Award (Fairtrade) – Bosman Family Vineyards
2012Young Farmer of the Year (Western Cape) – Petrus Bosman
2010Wenner, Trekkerdrywer – Adam Appollis
2010Tweede, middelbestuur – Klaas Morkel
2009Vroue Wynmaker van die Jaar-finalis – Corlea Fourie
2009Spesiale Toekenning vir Gemeenskapsdiens ‒ Klaas Morkel
2009Algemene Plaaswerker ‒ Ivan Thomas
2009Spesialis Werker ‒ Charlene Ferreira
2009Plaaswerker van die Jaar – Rita Andreas
2008Wes-Kaap Boer van die Jaar – Jannie Bosman
2008Vroue Wynmaker van die Jaar-finalis – Corlea Fourie
2007Plaaswerker van die Jaar – Klaas Morkel
Contact Us

Not readable? Change text. captcha txt