Beskikbare Voorraad

Huidige beskikbare surplusvoorraad. Kontak asseblief vir Nicolene by die kantoor om ‘n bestelling te plaas.

  1. Hierdie bestelling word op geskatte getalle gebaseer.
  2. Bosman Adama kan op hierdie stadium nie die getalle waarborg nie.
  3. Finale getalle kan slegs bevestig word wanneer stokke klaar uitgehaal en geklas is (middel Julie).

Let asseblief daarop dat geen stokke minder as 50 per kombinasie verkoop sal word nie.

Laai die dokument hieronder af om die huidige surplus stokkievoorraad te sien.

  • Produk Detail

  • KultivarOnderstokHoeveelheid 
    Add a new row
  • Persoonlike Detail

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Contact Us

Not readable? Change text. captcha txt