Bosman Adama services

.

Diens

Bosman Adama innovation

.

Innovasie

bosman adama quality

.

Kwaliteit

Bosman Adama heritage

.

Erfenis

Welkom by

Bosman Adama

Welkom by

Bosman Adama

Klik op die foto’s hieronder vir meer inligting

Bosman Adama products
PRODUKTEKlik op die foto vir meer inligting oor ons volledige produkreeks
Bosman Adama grafted vines
BESKIKBARE GEËNTE STOKKIESKlik op die foto vir ons beskikbare geënte stokkievoorraad
Bosman Adama plant improvement
PLANTVERBETERINGKlik op die foto vir meer inligting oor ons plantverbeteringsdienste
Bosman Adama accreditations
AKKREDITASIESKlik op die foto vir meer inligting oor ons akkreditasies en prosedures
bosman wines
WYNKlik op die foto vir meer inligting oor ons volledige wynreeks
Bosman Adama internasional aliiances
INTERNASIONALE ALLIANSIESKlik op die foto vir meer inligting oor ons internasionale alliansies

Die stokkieskwekery rus knus teen die hange van Groenberg, Wellington in die Wes-Kaap, waar gesonde stokkies vertroetel word deur skoon bergwater vanuit die Krommerivier. Die jong stokkies word kundig en akkuraat versorg om die hoogste kwaliteit stokkies te verseker.

Bosman Adama is gebore toe Petrus Bosman snr sy surplusstokke vir die eerste maal in 1947 verkoop het. Hoë kwaliteit plantmateriaal was skaars in daardie dae en dit was sy lewenslange droom om ʼn stamboom toe te dig aan elke stokkie wat op sy plaas verkoop word.

Vandag is Bosman Adama die grootste enkel stokkieskwekery in Afrika met ʼn wye spektrum vitus-kultivars vir die produksie van hoogstaande kwaliteit tafel-, wyn- en rosyntjiedruiwe.

Die Bosman-familie is reeds sedert 1888 besig om die kuns van stokkies ent en kwaliteit druiwe-verbouing te beoefen, aanvanklik vir eie gebruik op hul wynplaas.

Contact Us

Not readable? Change text. captcha txt