Future Orders

Neem kennis:

  1. Hierdie bestelling moet jaarliks voor einde Mei geplaas word.
  2. Die bestelling word vanaf Junie geënt.
  3. Na ent tyd word geen kansellasies aanvaar indien dit spesiaal vir u geënt is nie.
  4. Een bestelling is gelykstaande aan 50 stokkies. Ons verkoop NIE die stokkies een vir een nie.

Vir bestellings teen huidige voorraad sien beskikbare produkte hier.

Contact Us

Not readable? Change text. captcha txt